Bridgetown, Barbados

Bridgetown

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Barbados Barbados
 Eiland Barbados
 Koördinate 13°05′N 59°36′W / 13.083°N 59.600°W / 13.083; -59.600
 Gestig op 5 Julie 1628
 Oppervlakte:  
 - Totaal 38,8 vk km
 Hoogte bo seevlak 1 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2014) 110 000
 - Bevolkingsdigtheid 2 800/vk km
 - Metropolitaanse gebied
 Tydsone UTC-04:00
 Burgemeester

Bridgetown is die hoofstad, grootste stad en vernaamste hawe van Barbados, 'n eilandnasie in die Karibiese See. Die stad het in 2014 'n geskatte bevolking van 110 000 gehad met 'n bevolkingsdigtheid van 2 800/vk km. Die stad is op 5 Julie 1628 deur Britte onder Charles Wolverstone gestig. Die historiese middestad van Bridgetown is in 2011 deur Unesco as wêrelderfenisgebied gelys.[1]

  1. HAT Taal-en-feitegids, Pearson, Desember 2013, ISBN 978-1-77578-243-8

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search